Leave a comment

Manuel Escorcio besoek Nieu-Seeland

Goeie nuus vir al die lesers wat van Mauel Escorcio se sang hou: Manuel besoek Nieu-Seeland binnekort en sal in Auckland en Hamilton optree.

 

Manuel beskik oor ‘n pragtige stem en ‘n baie aangename verhoogpersoonlikheid en hy gaan lekker bekende ligte liedere in Afrikaans en Engels sing tydens sy konserte. Bring gerus jul Engelssprekende vriende saambring!

 

Eetgoed beskikbaar by konserte

 

Diegene wat sy konsert in Auckland bywoon, hoef nie by die huis te eet nie. Daar sal heerlike Boereworsrolle, Pannekoek, koffie, tee, koeldrank, lekkergoed en Melktert beskikbaar wees voor die konsert, tydens pouse en indien daar iets oorbly, ook na die konsert.

 

By die Hamilton-konsert sal ligte verversings te koop wees.

 

Verskeidenheid Klankskywe te koop

 

Daar sal ook ‘n verskeidenheid van Manuel se klankskywe te koop wees vir kontant voor albei konserte, tydens pouse en na die konsert en Manuel sal na die konserte klankskywe teken en beskikbaar wees vir foto’s.

 

Auckland-konsert

 

Datum                              Saterdag 26 Mei 2012 op 7:00 vir 7:30 nm

Plek                                 North Cross Community Church, 826a East Coast Road, North Shore

Koste                               Volwassenes $20, kinders van primêre skool en jonger $10

Kaartjies: By Fred’s Fine Foods en SA winkels in Browns Bay, Rosedale Road en Howick

Navrae kan gerig word aan Thys Oosthuizen by mcco@clear.net.nz

 

Hamilton-konsert

 

Datum                              Vrydag 25 Mei 2012 om 7:30 nm

Plek                                 Chapel Hill Church in Cate Road, Rototuna, Hamiton

Koste                               $20 vir volwassenes en hoërskool leerlinge, $10 vir Intermediêre en Primêre skool leerlinge en voorskoolse kinders gratis.

Kaartjies                           By die ACK se kerkkantoor (Gina) by 07 855 3329, Stephanie by 07 854 3415, Heidi by vandyk.heidi@gmail.com of Christa by cewhite@xtra.co.nz

Navrae kan gerig word aan die Kerkkantoor, ACK Hamilton (Gina Hendricks by 855 3329 of Heidi van Dyk by 021 7979 52)

Advertisements

About Auckland Law Firm, Quay Law

Find a lawyer? Auckland lawyer, Ian Mellett of Auckland law firm, QUAY LAW NZ. Quay Law is a well-established commercial, immigration, conveyancing, trust and property law firm based in Remuera, New Zealand. For FREE legal tips posted regularly please visit www.aucklandlawfirm.co.nz or www.lawyerinauckland.co.nz

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: