Leave a comment

Kinderverwante Franchise

Dames will julle graag jul eie kinderverwante Franchise besit?

Ons spesialiseer in kreatiwiteit, opvoedkundige en motorise vaardigheids-ontwikkelingslesse deur pottebakkery en handwerklesse as n middel te gebruik aan kinders vanaf 3 jarige ouderdom – by hul skole of waar versoek.

Ons gebruik metodologie ondersteun deur Dr Kobus Neethling (www.kobusneethling.com) en volg n program wat ons opgestel het in konsultasie met Betsie Vlok, lektriese in ardeidsterapie, Fakulteit Gesondheidswetenskappe, Universiteit Stellenbosch. (Ons is n kindverwante buitemuurse-aktiwiteit wat deur Dr Kobus Neethling onderskryf word.)

Ons handelsmerke is in New Zealand geregistreer, ons Franchise Agreement is deur Norton Rose Australia (prokureurs) opgestel, ons voldoen aan die Australian Franchising Code of Conduct en ons rekenmeesters is Trumans in Sydney.

Ons Franchise Fee sluit n Franchise Kit in en daar is vier opsies  om van te kies – drie opsies sluit Woodrow pottebakersoonde in en die vierde opsie is vir die wie reeds n oond het of hul eie self wil koop. Bemarkingsmateriaal word by al die opsies ingesluit.

Aansoekers moet met kinders kan werk, maar hoef niks van pottebakkery of handwerklesse te weet aangesien volledige opleiding gegee sal word: opleiding sal in New Zealand plaasvind.

Besoek ons gerus op www.bacreate.com

Vir meer inligting, of om aansoek te doen, kontak Linda (Franchisor) by info@bacreate.com

 

Baie dankie en alles wat mooi is,

 

Eddy Lloyd

Beaux-Arts Kidz Kraftz/ Beaux-Arts Creativity!

+27 21 913 7444

web: http://www.bacreate.com

NOW FRANCHISING IN AUSTRALIA AND THE UK

Advertisements

About Auckland Law Firm, Quay Law

Find a lawyer? Auckland lawyer, Ian Mellett of Auckland law firm, QUAY LAW NZ. Quay Law is a well-established commercial, immigration, conveyancing, trust and property law firm based in Remuera, New Zealand. For FREE legal tips posted regularly please visit www.aucklandlawfirm.co.nz or www.lawyerinauckland.co.nz

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: