Tag Archive | Heidi van Dyk
Manuel Escorcio besoek Nieu-Seeland
Goeie nuus vir al die lesers wat van Mauel Escorcio se sang hou: Manuel besoek Nieu-Seeland binnekort en sal in Auckland en Hamilton optree. Manuel beskik oor ‘n pragtige stem en ‘n baie aangename verhoogpersoonlikheid en hy gaan lekker bekende ligte liedere in Afrikaans en Engels sing tydens sy konserte. Bring gerus jul Engelssprekende […]